My Journey - CPUT

Sunday 19 June 2016

Conversation Between Teachers about CAT


I don’t know if I should be worried or not. I had a conversation with another teacher on Facebook about CAT in our schools and his conversation really raised my blood pressure as well as my direction about my research field for Masters or even Honours. 

I will add our conversation but unfortunately most of the conversation will be in Afrikaans. I would like all of you to please comment. I will be leaving his name blank for the sake of confidentiality. 

My question is if teachers sit with this attitude what will the learners perception of CAT be when he or she have to choose subjects at the end of grade 9?
********************************************
Tanya Buxmann: Good morning everyone. I'm new to this page. Are there any CAT teachers here. I'm still a student at CPUT till the end of this year. Doing my postgraduate certificate in education. How important is the CAT subject in our school?

???????????????: By ons neem al hoe minder kinders RTT.Geskiedenis,Besigheidstudie en Lewenswetenskappe groei egter. 

Tanya Buxmann:  Dit is eintlik baie hartseer veral as mens kyk na die tegnoliseering van die werkers mag en veral hoe Universiteite, en ander na-skoolse institute verander en oorskakel na E-learning en selfs "distant learning". Ek as 'n voornemende RTT onderwyser en voel die skole sowel as Besigheids Studie onderwysers moet aan leerlinge meebring hoe belanglik tegnologie in vandag se lewe is. My ander hoof vak is toevallig ook Besigheids Studies. Ek gaan dalk 'n Artikel doen oor die persepsie van leerders sowel as Onderwysers oor die belangrikheid van RTT in en na skool. Ek is nou my laaste jaar in onderwys en sien die ontsettende groot "gap" tussen studente wat RTT op skool gehad het en die wat nog nooit blootgestel is aan ICT skills nie. Dit eintlik baie hartseer. Dankie vir die laat weet Liz Hawkes 

????????????????: Rekenaarvaardighede leer die kinders deesdae vir hul self-jy kan als op youtube kry.as jy regtig nie regkom nie,kan j by n privaat instansie n kursus doen.RTT is ook nie n vrystellingsvak nie. 

Tanya Buxmann: Jy is 100% reg, maar in RTT leer hulle van online veiligheid, Plagiaat, en so veel meer. Deesdae stel besighede baie belang aan ICT skills voor hulle jou sal aanstel want hulle wil nie nog geld spandeer om iemand te leer op rekenaars werk nie. Ek kom uit die bedryf uit waar dit baie plaasvind. Dit is hartseer dat RTT nie 'n vereiste vak is vir universiteits toelating nie. En baie van ons klasse word oorgedra deur middel van BLACKBOARD wat 'n online aplikasie is. Dit is juis omdat ons ouers onderwysers so dink dat die leerders nie die belangrikheid daarin sien nie. Baie dankie vir jou kommentaar dit help my noggal baie met my denke en die rigting van my navorsing. Ek waardeer jou insette. 
***************************************
PS: Excuse spelling errors in above conversation, its the exact copy thereof.

3 comments:

  1. He does not know what he is talking about!

    ReplyDelete
  2. Dr. MILLER IS REG HY WEET NIE WAAR VAN HY PRAAT NIE.

    ReplyDelete
  3. Dr. MILLER IS REG HY WEET NIE WAAR VAN HY PRAAT NIE.

    ReplyDelete